Thursday, November 1, 2007

1512



vandag in 1512 het Michealangelo die ceiling van die Sistene Chapel klaar geverf.
(Hy het in 1508 begin)

kan net dink hoe seer sy skouers moes gewees het -ek sukkel na ek gordyne gehang het.

dis hoe hy dit beskryf het:


Here like a cat in a Lombardy sewer! Swelter and toil!
With my neck puffed out like a pigeon,
belly hanging like an empty sack,
beard pointing at the ceiling, and my brain
fallen backwards in my head!
Breastbone bulging like a harpy’s
and my face, from drips and droplets,
patterned like a marble pavement.
Ribs are poking in my guts; the only way
to counterweight my shoulders is to stick
my butt out. Don’t know where my feet are-
they’re just dancing by themselves!
In front I’ve sagged and stretched; behind,
my back is tauter than an archer’s bow!

No comments:

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...
vrystaat

iets wat ek nooit sal erken nie:

party keer dink ek daar is 'n ander weergawe van myself wat wegkruip in die skadu's en sy gaan enige oomblik uitspring en vir my lag... 23/07/08

dinge wat my gellukig maak...

  • stap tot dit stil word om my
  • glasie wyn en goeie kos
  • organiseer en skedules maak
  • oplees en research doen oor random goed
  • om tafel sit en kuier met mari, yolande en mina
  • skryf
  • iets doen wat al my konsentrasie vat
  • in sonnietjie le en slaap
  • kos maak
  • ver ry
  • op bank le met goeie boek
  • by die huis wees