al my sussies kom vrydag deur pretoria toe vir Riekie se ultrasound...
ons gaan eers ontbyt by my woonstel en dan bietjie shopping doen voor haar afspraak 02:00.
gaan wonderlikke ontbyt maak op stoep (as weer goed is)
wil tafel en stoele uitdra en buffet ete maak -vars vrugte, omlette, mushrooms, toast, orange juice.
lekker!!!
gaan goeie skinner sessie inkry!
baie opgewonde! hoop dit is 'n dogtertjie die keer.
No comments:
Post a Comment