
het vanoggend wakker geword lus om ons troue te beplan..
belangrikste en beste deel is die invitations.
wil he dit moet persoonlik wees, en warm and inviting..

kaarkie moet skreeu: ons troue gaan fun wees.
laid back fun saam pelle en familie en jy wil dit nie mis nie so rsvp!!

wil ook meer modern touch gee...
sal wayne se opinie vra vanaand!
No comments:
Post a Comment