Friday, August 15, 2008

trourokke - sien al hoe float ons rond in veld, ons sweef net tussen die wolke...

dink die kant lyk so vroulik en roematies...





wil beslis iets vintage en timeless he - geen merangue, toiletrol poppies rokke nie!




something old...


1 comment:

Anonymous said...

Today is my lucky day :)
Apple is giving review copies of iPad to 100 lucky person. Go to http://bit.ly/d9QOON and apply for it.

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...
vrystaat

iets wat ek nooit sal erken nie:

party keer dink ek daar is 'n ander weergawe van myself wat wegkruip in die skadu's en sy gaan enige oomblik uitspring en vir my lag... 23/07/08

dinge wat my gellukig maak...

  • stap tot dit stil word om my
  • glasie wyn en goeie kos
  • organiseer en skedules maak
  • oplees en research doen oor random goed
  • om tafel sit en kuier met mari, yolande en mina
  • skryf
  • iets doen wat al my konsentrasie vat
  • in sonnietjie le en slaap
  • kos maak
  • ver ry
  • op bank le met goeie boek
  • by die huis wees