nuwe boek om te lees die week:
Michael Cox
en daar is 'n website vir boek waar plotte en karakters oor bespreek word.
gaan bietjie uitcheck as ek klaar gelees het.
ek het deur die gras gehardloop na jou, sonder om te wag dat die klippe onder my voete hulle losmaak.. met grassade wat aan my trei haak en krap en doringboom takke wat in my kaal bene in sny... ek het deur die gras gehardloop na jou. na jou wat so stilstaan en wag vir die middag son om jou lyf warm te maak
No comments:
Post a Comment