Tuesday, October 9, 2007

reën






ek weet nie of dit is omdat Charlie en Twiggy in die woonstel toegemaak is nie en of dit net is omdat hulle geskenk wil word aan die SPCA nie, maar hulle verwoes alles..


Things ruined by dogs since it started raining:


9 books
2 cd's
2 pairs of shoes
1 throw pillow
carpet in bedroom
carpet in spare room
12 newspapers
1 potplant
my patience
3 plastic containers


...maar die reen is wonderlik!

donderstorms elke aand, reen wat raas op die dak.
wil elke oggend laat slaap, in bed lè en na reen luister..


supplies vir nat weer:

donker sjokolade
wyn
coffee/milo/horlicks
sop en vars brood
dvd's
bedsokkies
wayne
goeie lees stof

hoop nie ons moet erens gaan die naweek nie, wil net in bed ZzzzZZZZzzzz!!!!
en weer geniet..


...moet leer pannekoek maak.

No comments:

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...
vrystaat

iets wat ek nooit sal erken nie:

party keer dink ek daar is 'n ander weergawe van myself wat wegkruip in die skadu's en sy gaan enige oomblik uitspring en vir my lag... 23/07/08

dinge wat my gellukig maak...

  • stap tot dit stil word om my
  • glasie wyn en goeie kos
  • organiseer en skedules maak
  • oplees en research doen oor random goed
  • om tafel sit en kuier met mari, yolande en mina
  • skryf
  • iets doen wat al my konsentrasie vat
  • in sonnietjie le en slaap
  • kos maak
  • ver ry
  • op bank le met goeie boek
  • by die huis wees