Tuesday, October 30, 2007

projekte waarin ek wil betrokke raak..


as ons trug trek warmbad toe, sal ek met projek kan begin.

het paar maande gelede begin praat daaroor met mina en landie (na sophie poem geskryf het) en hulle was reg om in te spring en te help. - en as ek daar is sal ek die projek beter kan bestuur en sommer uit skool uit werk.

moet meer info kry oor hoe om eie NGO te stig.

by ma hoor oor teaching resources.

of dalk plaas van eie projek stig moet ek projek soos "run home to read" join? of ander groep kry wat gefokus is op adult literacy.

No comments:

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...
vrystaat

iets wat ek nooit sal erken nie:

party keer dink ek daar is 'n ander weergawe van myself wat wegkruip in die skadu's en sy gaan enige oomblik uitspring en vir my lag... 23/07/08

dinge wat my gellukig maak...

  • stap tot dit stil word om my
  • glasie wyn en goeie kos
  • organiseer en skedules maak
  • oplees en research doen oor random goed
  • om tafel sit en kuier met mari, yolande en mina
  • skryf
  • iets doen wat al my konsentrasie vat
  • in sonnietjie le en slaap
  • kos maak
  • ver ry
  • op bank le met goeie boek
  • by die huis wees