Thursday, September 6, 2007

broke...

Baie broke, maar hier is possibilities om ekstra te maak:

  1. Kompetisies inskryf
  2. Vekoop my siel aan die duiwel vir skoon bankbalans
  3. Verkoop hare aan wigmakers
  4. Medical trials? - sluk 'n pillietjie en groei ekstra toon. KLein prys om te betaal.
  5. Bloed skenk - hoeveel het my liggaam anyway nodig?
  6. Verkoop Charlie aan 'n Chinese restaurant as main course
  7. Verkoop my lewer, niere, pancreas, long...
  8. Kry wayne om spermdoner te word?

No comments:

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...

dis hier waar ek my hart verloor het en my moed weer gevind het...
vrystaat

iets wat ek nooit sal erken nie:

party keer dink ek daar is 'n ander weergawe van myself wat wegkruip in die skadu's en sy gaan enige oomblik uitspring en vir my lag... 23/07/08

dinge wat my gellukig maak...

  • stap tot dit stil word om my
  • glasie wyn en goeie kos
  • organiseer en skedules maak
  • oplees en research doen oor random goed
  • om tafel sit en kuier met mari, yolande en mina
  • skryf
  • iets doen wat al my konsentrasie vat
  • in sonnietjie le en slaap
  • kos maak
  • ver ry
  • op bank le met goeie boek
  • by die huis wees