warm en die bankie sal goed lyk in die spasie in my kop waar ek
aanhoudend besig is om 'n huis te decorate...

Die boek cover is baie goed gedoen...

Die het my herrinder aan daffodil bulbs wat ek iets mee moet doen.
Sal moet soek vir clear glass houer en dalk wit spoel klippies onder in?

Tafel napkins met 'n twist
(moet kry vir al daai dinner parties wat ek nog beplan in toekoms)

Om eerlik te wees as ek die in huis moet he gaan ek myself doodskrik elke keer
as ek om hoek loop - maar is nogal cool.

Just love this sign - bright and eye catching...

No comments:
Post a Comment