ek eindig die blog en die dekade..
ek het so baie geleer
totsiens aan my ou self, en my baggage en geraamtes..
ek los julle almal in 2009..
dalk sal ek kom kuier ...
ek het deur die gras gehardloop na jou, sonder om te wag dat die klippe onder my voete hulle losmaak.. met grassade wat aan my trei haak en krap en doringboom takke wat in my kaal bene in sny... ek het deur die gras gehardloop na jou. na jou wat so stilstaan en wag vir die middag son om jou lyf warm te maak